• VHM

Gebed vir vroue

Author: Adri Schoeman


Nou vra Ek,.

As Ons Weet God is n God van wonders, Hoekom, hoekom twyfel Ons daagliks in Ons lewens in Sy vermoë.

Sussies, God IS jou KRAG En STERKTE.

HY SAL JOU NOOIT VERLAAT NIE.

Maar hoe groot is jou geloof Vandag in HOM.

Gaan Jy Hom Glo vir meer as Wat Jy kan Aan dink

Gaan Jy God vertrou vir ver bo jou verwagtinge?

Hy het alreeds die belofte gegee.HY wag dat Jy Dit aanneem of nie.

Wat is jou keuse vandag.

Ek weet wat God vir my alreeds gedoen het.

YHWH. Ek loof En Prys U my Almagtige Vader Vir U beloftes. Ons neem dit aan Heer my God. Ons vertrou U YHWH, God van Abraham Isak En Jakob, vir n deurbraak,  vandag. Here Ek bid dat Ons nie die naelstring met U lewende krag En Woord Sal knip nie. Dat ons Aan U Sal Klou. Here want deur U het Ons Autoriteit Om te heers .

Amein Haleluyah.

Ons bid dit in die naam van Jesus Christus Ons verlosser. Ons pleit Jesus se Bloed oor Ons En ons Vra God brand U vuur oor Ons, dat niks naby Ons kan kom nie En ons Vra Dat Heilige Gees Ons vul, met liefde Vrede En genade. Ons prys En dank U. Seën U drie-enige God. Ons verklaar Ons Wil Geen ander Gode dien nie. Net U Here Seën Ons in Ons weë En dade. Dat Ons altyd net tot U Eer Sal Wandel.

Amein

74 views
Enquiries about our courses

+2764 902 4925

vhministry@outlook.com

 

22 Jeremy Street

Hadison Park

Kimberley

  • White YouTube Icon
  • White Facebook Icon

created by Melissa Holtzhausen