• VHM

Gebed

Author: Venessa Holtzhausen


Het jy al in situasies beland waar jy regtig nie weet hoe en wat om te bid nie. Daardie gevoel van "hoor iemand", bid ek ooit reg?


Almal een of ander tyd voel so. Ek dink baie aan Elia wat nadat hy teen Jesebel opgestaan het, en eintlik soort van n oorwinning behaal het, bevind hom in n mate van depressie. Ja dit kan gebeur dat mense wat dinamies gebruik word ook daar beland.


Dit het God gekos om n engel te stuur om met hom te praat ens.


Die Here ken ons tekortkominge. Hy ken ons swakheid. Ons is nie superheros nie, ons is mense met gebreke.


Daar is raad vir sulke situasies. Wanneer ons die Woord bid, dan weet ons dat ons reg bid. Jesus Christus is die Woord.


Elke antwoord lê in die Woord.


Mag jy n kragtige gebeds kryger wees vir ons God van waarheid en redding.


#VHMinistry #VenessaHoltzhausen #Gebed

7 views
Enquiries about our courses

+2764 902 4925

vhministry@outlook.com

 

22 Jeremy Street

Hadison Park

Kimberley

  • White YouTube Icon
  • White Facebook Icon

created by Melissa Holtzhausen