• VHM

Die uiterlike teenoor die onsigbare innerlike

Author: Monica Koch


Ek het gisteraand vir my ‘n produk gekoop wat uiterlik baie goed gelyk het en of dit die werk sou kon verrig waarvoor ek dit gekry het, maar toe my man dit vir my toets by die huis, toe werk die binneste komponente nie soos dit moet nie, wat die produk onbruikbaar maak.

Dit het my herriner aan die feit dat daar so baie kinders van die Here is wie ook so funksioneer.  Weet wat om te sê, wat om aan te trek, ensv, en lyk uiterlike baie goed, maar wanneer hulle moet begin funksioneer en die innerlike na vore kom, is dit alles behalwe komponente wat hulle bruikbaar maak en wat noem Yahshua HaMashiach (Jesus Christus) sulkes?

Mat 23:27-28 "Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene en allerhande onreinheid is. (28) So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid." 


#VHMinistry #MonicaKoch #GeestelikeGroei

11 views

Recent Posts

See All

Because he believed

"Then was the king exceeding glad for him, and commanded that they should take Daniel up out of the den. So Daniel was taken up out of the den, and no manner of hurt was found upon him, because he bel

Dry Bones Come Alive

Your situation feeling hopeless? Start to take God's Word serious. Start to prophesy His Word over your dry bones. ​ "Again he said unto me, Prophesy upon these bones, and say unto them, O ye dry bone

Resist The Devil

Most days are a struggle and remember that you are not alone. Those of us who truly want to live a life that honours God face many struggles. ​ All we can do is encourage each other and pray diligentl

Enquiries about our courses

+2764 902 4925

vhministry@outlook.com

 

22 Jeremy Street

Hadison Park

Kimberley

  • White YouTube Icon
  • White Facebook Icon

created by Melissa Holtzhausen